Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth

Lucy1982Lucy1982
3
1
Lucy1982

44 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is ’n 42-jarige vrou met ’n lewenslus en ’n passie vir betekenisvolle verbindings. Ek glo daarin om elke dag...

skaapjagterskaapjagter
2
0
skaapjagter

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek's n Soutie maar heelwat tweetalig - Oop vir enigeiets, en sal jou energie pas. Sal definitief vir jou uit-praat

BullTerrierPaBullTerrierPa
1
0
BullTerrierPa

40 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Baie maklik om meer te praat en hou daarvan om pret te he en net my lewe te lewe tot volle.

CinderellCinderell
1
19
Cinderell

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n plattelandse meisie, eerlik, opreg, loyaal, spontaan, bok vir sports, plaine jane, vriendelik en altyd...

vroulief89vroulief89
1
5
vroulief89

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is eerlik, opreg,Se n ding Soos wat dit is. Ek het Al te seer gekry en Ek Kani my 2 jarige dogter duer enige...

rustagrustag
1
0
rustag

38 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Sag geaard opreg eerlik Wel terug getrokke en skaam wnad het te veel seer gekry in die lewe soek net iemand wat...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025