48 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is eerlik, liefdevol, en gee my alles in my verhoudings. Eks hou van kook, love God.hou nie van oneerlikheid...
48 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Seek bietjie gear en kleur
Ek is eerlik, liefdevol, en gee my alles in my verhoudings. Eks hou van kook, love God.hou nie van oneerlikheid...
42 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Danabay Verkoop DroeVrugte en neute Soek iemand wat dinge saam doen en kom kuier Begin met gesels en kuier Nuwe...
42 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Soek my maatji
Danabay Verkoop DroeVrugte en neute Soek iemand wat dinge saam doen en kom kuier Begin met gesels en kuier Nuwe...
42 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is n spontane persoon wat daarvan hou om nuwe mense teleer ken. Ook n bok vir sports en n grapjas
42 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Leer my ken en vind uit wat jy wil weet
Ek is n spontane persoon wat daarvan hou om nuwe mense teleer ken. Ook n bok vir sports en n grapjas
28 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is ’n doelgerigte en hardwerkende man met ’n passie vir wat ek doen. Ek werk in die vermaak- en tegniese...
28 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wêreldreisiger
Ek is ’n doelgerigte en hardwerkende man met ’n passie vir wat ek doen. Ek werk in die vermaak- en tegniese...
43 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is gemaklik in my eie vel wat maak dat ek oral aanpas. Ek neem ander mense in ag en bied graag hulp waar ek kan.
43 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lewe Meer betekenkis gee deur voltyd te leef
Ek is gemaklik in my eie vel wat maak dat ek oral aanpas. Ek neem ander mense in ag en bied graag hulp waar ek kan.
44 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is eerlik en opreg. GOD Heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel EERSTE♡
44 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
God is Liefde
Ek is eerlik en opreg. GOD Heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel heel EERSTE♡
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.