41 - Windhoek, Namibië
Ek is eerlik,en sommer baie snaaks. Dink aan iemand wat n diep dinker is,met wysheid. Ek is n ekstrovert and...
41 - Windhoek, Namibië
Lewe is nie net wit of swart nie, los plek vir grys..
Ek is eerlik,en sommer baie snaaks. Dink aan iemand wat n diep dinker is,met wysheid. Ek is n ekstrovert and...
45 - Windhoek, Namibië
Om.te leef maak die lewe Lekker.. Kom kyk SAAM my Daar is moooi daar buite kom o s gaan kry dit
45 - Windhoek, Namibië
Life happens
Om.te leef maak die lewe Lekker.. Kom kyk SAAM my Daar is moooi daar buite kom o s gaan kry dit
42 - Windhoek, Namibië
Sportief, Positief, Optimisties, Lewens lus Kom ons leer mekaar ken en dan vat ons dinge van daar af Geen...
42 - Windhoek, Namibië
Kom ons oefen en geniet die Lewe saam
Sportief, Positief, Optimisties, Lewens lus Kom ons leer mekaar ken en dan vat ons dinge van daar af Geen...
39 - Windhoek, Namibië
Ek is vriendelik en ek gee om vir ander..ek is lief vir kinders en ek hou van gesels en dinge leer
39 - Windhoek, Namibië
Soek net my persoon
Ek is vriendelik en ek gee om vir ander..ek is lief vir kinders en ek hou van gesels en dinge leer
46 - Windhoek, Namibië
Ek is n baie liefdevolle persoon en kan ook baie hard gebak wees. Wees net jouself en eerlik respek vertroue.
46 - Windhoek, Namibië
Soek lewens maaitjie
Ek is n baie liefdevolle persoon en kan ook baie hard gebak wees. Wees net jouself en eerlik respek vertroue.
41 - Windhoek, Namibië
Iek is n eerlike persoon wat staan agter my 2 kinders. Is maar net n mense mens, geniet my braai by my huis.
41 - Windhoek, Namibië
Lief die LEWE
Iek is n eerlike persoon wat staan agter my 2 kinders. Is maar net n mense mens, geniet my braai by my huis.
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.