49 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n spontane mens en kom maklik oor die weg met enige iemand, ek is nie lus vir speletjies nie, het my fair...

Vat n kans

43 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Natuur is my rustig plek pad vat is kos vir my siel op die plaas is waar my mens wees uit kom en en als net...

Kom ons skryf ons eie lewens boek
Natuur is my rustig plek pad vat is kos vir my siel op die plaas is waar my mens wees uit kom en en als net...
49 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ver van perfek...my sin vir humor is my behoud! Beauty is in the eye of the beholder... Of so se hulle.

Loer in!
Ver van perfek...my sin vir humor is my behoud! Beauty is in the eye of the beholder... Of so se hulle.
43 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Opreg en eerlik en hou van fietry en swem en visvang en soek nuwe maats ,en Baie goed met herstel werk en...

Opsoek na nuwe maats
Opreg en eerlik en hou van fietry en swem en visvang en soek nuwe maats ,en Baie goed met herstel werk en...
20 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek praat baie. Ek Kan snaaks wees as Ek die dag besluit Ek is. Ek raak Nie maklik kwaad Nie. Ek is opsoek na my...

Ek is n jagter. Vra vir meer inligting.
Ek praat baie. Ek Kan snaaks wees as Ek die dag besluit Ek is. Ek raak Nie maklik kwaad Nie. Ek is opsoek na my...
39 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek het geen filter, Ek werk hard, my loobaan is belangrik, my Tweeling is 7 jaar oud die jaar, Ek like nie my...

Enkel Mamma

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.