44 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Hallo julle ek is 'n sagte blonde kop van Rustenburg. Ek soek 'n vriend aan my sy nie net vir die goeie tye maar...
44 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Saggeaard opsoek na ......
Hallo julle ek is 'n sagte blonde kop van Rustenburg. Ek soek 'n vriend aan my sy nie net vir die goeie tye maar...
26 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Eks n H2A werker Eks n extrovert wat baie van brannas hou . Ekt nie n bakkie nie eks n biker😅
26 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Opsoek na my pasmaat
Eks n H2A werker Eks n extrovert wat baie van brannas hou . Ekt nie n bakkie nie eks n biker😅
39 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is opreg.geen short cuts.lets meet halfway sonder stry en baklei.maklik die lewe is n lied.leer my ken vir...
39 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons kyk waar lei hierdie.eks opgewonde...
Ek is opreg.geen short cuts.lets meet halfway sonder stry en baklei.maklik die lewe is n lied.leer my ken vir...
44 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is baie still tot ek jou ken. Kan n grap maak en vat. Hou van kuier by huis en saam vriende. Kontak my om...
44 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons bou ons puzzel saam
Ek is baie still tot ek jou ken. Kan n grap maak en vat. Hou van kuier by huis en saam vriende. Kontak my om...
28 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Moeilik om te se..... Ek hou daarvan om te dink eks snaaks party dae en is altyd bereid om te help as ek kan
28 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Mechanic wat jou kar aan die loop sal hou😅
Moeilik om te se..... Ek hou daarvan om te dink eks snaaks party dae en is altyd bereid om te help as ek kan
33 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is fun en outgoing en is opsoek na iemand om my lewe meer te deel. Ek is ook baie saggeaard.
33 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom leer my ken en vind uit vir jouself.
Ek is fun en outgoing en is opsoek na iemand om my lewe meer te deel. Ek is ook baie saggeaard.
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.