36 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is lojaal, onafhanklik en lag maklik. Ek geniet diep gesprekke, spontane avonture en mense wat hul woord hou....
36 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Die beste stories begin met n kans❤️
Ek is lojaal, onafhanklik en lag maklik. Ek geniet diep gesprekke, spontane avonture en mense wat hul woord hou....
45 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Eks ordentlik,opreg,eerl ik,oop draai nie doekies om nie,is baie stout en maar plesierig. Hou van aandag gee en...
45 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Cuddles vir jou
Eks ordentlik,opreg,eerl ik,oop draai nie doekies om nie,is baie stout en maar plesierig. Hou van aandag gee en...
39 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Hardwerkend, lojaal en met my voete stewig op die grond. Ek glo dat respek, eerlikheid en ’n goeie sin vir humor...
39 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons begin met ’n goeie gesprek.
Hardwerkend, lojaal en met my voete stewig op die grond. Ek glo dat respek, eerlikheid en ’n goeie sin vir humor...
42 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is eerlik liefde vol en vrolik. Ek hou van lag maar waneer nodig is ek ernstig. Ek is nie opsoek na my...
42 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Spontane dame opsoek na ware liefde
Ek is eerlik liefde vol en vrolik. Ek hou van lag maar waneer nodig is ek ernstig. Ek is nie opsoek na my...
46 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Eks 'n omgee, saggeaard persoon. Respekteer die mense om my. Spontaan en sosiale man. Het goeie waardes en...
46 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Bietjie van Alles
Eks 'n omgee, saggeaard persoon. Respekteer die mense om my. Spontaan en sosiale man. Het goeie waardes en...
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Wel is van daai all in mense, ons kan saam lag, saam huil, saam ure gesels en mekaar bystaan emosioneel en...
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Kom wees my witness en deel dit met my
Wel is van daai all in mense, ons kan saam lag, saam huil, saam ure gesels en mekaar bystaan emosioneel en...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.