Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Centurion

Sexypixie

33 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n mamma van 2 (11jr en 12jr) , selfstandig, sin vir humor, hou van die buite lewe, hou van lewe geniet en...

doepie_gp

43 - Centurion, Gauteng

I am passionate, caring and extremely loyal and affectionate. I love red wine, good company and good food. I am...

NognKans13

39 - Centurion, Gauteng

Eks is n baie rustige kreatuur, taamlike "IT Nerd" waar dit saakmaak maar darem nie bang vir die son nie. n...

PROPJO

37 - Centurion, Gauteng

Ek is groen en gee om vir mense, maar ek kan leke moeilik wees, ek moet 14 wòrde skryf so 2at nou???

TheEmpress

29 - Centurion, Gauteng

Great personality, sense of humor with a heart full of love to give. I prefer indoors as they are calm and...

CarobChoc

41 - Centurion, Gauteng

Ek hou van die buitelewe, natuur, diere, die mooi dinge in die lewe. Dis die klein goedjies wat saakmaak. Ek's...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021