Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MONA1981MONA1981
1
27
MONA1981

44 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Lewe my lewe tot die beste van my vermoee, met hoe waardes en standaarde, probeer alles elke dag om God nie...

Gerrit88Gerrit88
2
4
Gerrit88

37 - Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is daie avontuurlustig hou van die natuur mal oor kamp 4x4 en braai saam vriende het nie kids nie en was nog...

Doitmyway75Doitmyway75
1
21
Doitmyway75

48 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ej is 'n Mamma van 2... geskei eb reg vir my forever bestie. Ek is oop en eerlik, what you see is what you get....

Ditto69Ditto69
3
1
Ditto69

46 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Is spontaneous en kan n mens somer vinnag in n beter bui sit. Kom vind uit en gesels baie leker

soekend44soekend44
4
70
soekend44

44 - Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert overthinker en het bietjie trust issues ek love n goeie movie of series n lekker braai en...

Hoopvol76Hoopvol76
1
0
Hoopvol76

49 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ontmoet my omrede "perfek" nie bestaan nie.....maar omdat gelowige, opregte, eerlike, saggeaarde, liefdevolle,...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025