In haar eie woorde...
Oor Haar
"My ideale pasmaat is ’n opregte, standvastige man wat weet wie hy is en nie bang is om sy hart te wys nie. Hy het goeie waardes, behandel mense met respek, en plaas sy familie en geloof hoog op sy prioriteitslys. Hy moet ’n verhouding met die Here hê, ‘n rustige gees hê, en iemand wees op wie ek kan staatmaak – nie net in goeie tye nie, maar ook wanneer dinge moeilik raak. Ek soek iemand wat nie drink nie, wat verkies om sy tyd en energie in gesonde dinge en betekenisvolle verhoudings te belê. ’n Saggeaarde sielsgenoot wat saam met my wil groei, lag, en die lewe geniet op ‘n manier wat eer aan God bring."Ek is 'n mens wat glo jy moet altyd jouself wees. Ek leef met sterk waardes en glo daaraan om ander met respek en liefde te behandel. Vriende en familie is vir my van onskatbare waarde – hulle is my steunpilare. Ek glo in die Here en probeer elke dag om volgens Sy wil te leef. Mense beskryf my as iemand met 'n goeie hart, iemand wat altyd sal luister, ondersteun en help waar ek kan. Ek glo aan eerlikheid, getrouheid en die krag van opregte verhoudings. Ek probeer elke dag om lig te bring in ander se lewens.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is ’n opregte, standvastige man wat weet wie hy is en nie bang is om sy hart te wys nie. Hy het goeie waardes, behandel mense met respek, en plaas sy familie en geloof hoog op sy prioriteitslys. Hy moet ’n verhouding met die Here hê, ‘n rustige gees hê, en iemand wees op wie ek kan staatmaak – nie net in goeie tye nie, maar ook wanneer dinge moeilik raak. Ek soek iemand wat nie drink nie, wat verkies om sy tyd en energie in gesonde dinge en betekenisvolle verhoudings te belê. ’n Saggeaarde sielsgenoot wat saam met my wil groei, lag, en die lewe geniet op ‘n manier wat eer aan God bring.
Wat Haar Vriende Sê
Hartsknoop het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria; Benoni; Bedfordview; Edenvale (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Hartsknoop moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.