In sy eie woorde...
Oor Hom
Jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Ek is beskermend en deel graag tot die laaste blokkie choclate.
Ek drink nie en loop nie rond nie. My huis is waar ek gelukkig is
Ek sien n kansvatter op n myl ver maar loop 10myl vir my mens.
Ek is nie goed met selfies nie so mag dalk anders lyk as my foto
Sy Ideale Pasmaat
Goed versorgde opgevoede dames met geen bagasie wat ons tyd sal mors is welkom om my te kontak.
Ek gaan nie jou tyd mors nie.
Sy sal na aan aftrede moet wees en na haar eie finansies kan omsien.
Sy moet ook van glamping hou.
Sy moet lief wees vir diere
Ek sal verkies om nie oor en weer te skryf maar eerder haar stem wil hoor en besluit oor n moontlikke afspraak.
Wat Sy Vriende Sê
CRX het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
201cm (6' 7.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike Voorstede; Blouberg; Darling; Hopefield; Langebaan; Saldanha; St Helenabaai; Velddrif; Vredenburg; Wellington; Malmesbury; Moorreesburg; Piketberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 208cm (6' 9.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
CRX moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.