In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek spandeer graag tyd met familie en vriende, en word geken deur my mense as iemand wat maklik instem vir uitstappies en avonture.
Die afgelope paar jaar is my nuwe stokperdjie om te jag, so daar is verskeie opsies vir vleis snit en soort.
Wat eetgewoontes betref hou ek van bykans alles. Fisies was ek nog altyd redelik aan die gang wat help.
Blykbaar is ek baie geduldig. Dis maar 'n keuse maar ek hou daarvan dat mense gemaklik om my is.
Ek jeuk om bietjie iemand in my arms te vat vir 'n dans, so as ek jou nie eerste sien en kontak nie, sê gerus hallo.
Sy Ideale Pasmaat
Moet darem hou van die buitelewe en ten minste 'n paar soorte vleis eet!
Jy kan maar op my spring as jy 'n spinnekop of ander gedoente sien wat jou pla. Of as jy self daarmee gemaklik is en nie bang is om van naby ondersoek in te stel nie kan ons dit saam probeer identifiseer.
Mooi eienskappe ... hierdie sal ek probeer oordeel wanneer ons gesels en ontmoet.
Wat Sy Vriende Sê
Mr_Keystone het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Boogskiet; Jag; Kampering; Krygskunde; Oriëntering; Perdry; Rugby; Seilplankry; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Droomhuis: |
Ander |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |