Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Tzaneen (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
My vriende dink ek is "great". Ek loop met Jesus op my mou maar ek is 'n normale man wat nie met die Bybel onder die arm rondloop nie maar ek is nie skaam om dit te verkondig dat ek 'n Koningskind is nie. My stokperdtjies is fietsry en ek is life vir goeie houtwerk. Maar oor sport veral rugby en ek eet nie van die vloer af nie d w s Blou Bul.
As ek Mrs Rite onmoet gaan sy weet hoe dit is om soos 'n Prinses behandel te word.
Sy Ideale Pasmaat
Op soek na 'n "Plain Jane" van nature 'n mooi mens, fisies asook 'n mooi hart. Lief vir Koning Jesus is nie oderhandelbaar nie. Wat die verhouding kan maak werk ? Dinge saam doen, mekaar eerste in hul lewens stel. Ag dis moeilik om 'n "specsheet" op te stel nie, maar glo my ek sal weet as Mrs Rite aan my deur klop. Die tydsgleuf is klein en dit gaan belangrik wees om die regte sielsgenoot te vind. Soek nie na iemand wat nie so arm is dat sy net geld het nie sy moet 'n mens mens wees met wie ek kan hande vat in publiek en op wie ek trots kan wees en n kan loop en spog. Amen !!!!
Wat Sy Vriende Sê
volnomsens het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
volnomsens moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.