In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek kook, was wasgoed, maak huis skoon, werk in die tuin, ek kan braai en knope
aan werk hahahah.
Eks mal oor sport maar kan ook n trane treker saam jou op die bank le en kyk. Eks nie
n kamp mens nie maar sal gaan as ek tussen ten minste 4 mure kan kop neer le.
Eks n grap gat maar tog kan ek ernstig wees. As jy agter geld aan is kan jy maar met
graagte aan beweeg. Eks arm.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet n sagte hartjie he maar tog haar man kan staan. Sy hoef nie van sport te hou nie maar moet asb nou nie die tv af sit in die mideel van die game nie.
Probeer so na as moontlik altyd aan die waarheid kom in n gesprek.
Ek soek net iemand om my denke en daaglikse lewe mee te deel.
Wat Sy Vriende Sê
Rian1985 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Morelarapark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
24 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Rian1985 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.