In haar eie woorde...
Oor Haar
MY VRIENDE BESKOU MY AS LOJAAL EN SAGGEAARD.EK HOU VAN
AFRIKAANS EN BESOEKE AAN HISTORIESE PLEKKE.NATUURRESEVATE EN VERAL IDENTIFISERING VAN VOELSOORTE.EK HOU BAIE VAN RUGBY EN DEESDAE SELFS KRIEKET.LEES IS VIR MY BAIE LEKKER.DIT SLUIT IN AFRIKAANSE FIKSIE VERAL OOR ANGLO BOEREOORLOG EN ENGELSE BOEKE OOR VERAL TWEEDE WERELDOORLOG IN EUROPA.BOEKE OOR GESONDHEID EN MEDIESE TEMAS WAT NIE FIKSIE IS NIE.MY CHRISTELIKE OORTUIGING IS MY GROOTSE PASSIE IN DIE LEWE.EK IS N FILANTROOP EN SOU GRAAG AL DIE HONGER KINDERS IN DIE WERELD WOU KOS GEE.AGTER DIE KOSPOTTE IS EK BAIE GELUKKIG MET PAAR HONDE BY MY VOETE.MY WERK GENIET EK BAIE.DIT WAS DIE PERFEKTE BEROEPSKEUSE.LOJALITEIT EN EERLIKHEID EN NAASTELIEFDE IS MY LEUSE.
Haar Ideale Pasmaat
MY IDEALE PASMAAT MOET EERDER NIE N PARTYTJIEDIER WEES NIE.EK GAAN HOM TELEURSTEL.MEER EKSTROVERT SAL BETER WEES AANGESIEN TEENOORGESTELDES MEKAAR AANVUL .JY MOET LIEF WEES VIR DIE NATUUR MAAR NIE VIR TWEEBEEN BOKKIES NIE.EK HOU VAN LOJALE MANS.AS N MAN NIE KAN BRAAI NIE SAL HY VINNIG N PAAR KLASSE MOET NEEM.EK SAL LEKKER BYKOSSE MAAK.UITEET IS NIE WEEKLIKS OP MY SPYSKAART NIE.MOET ASSEBLIEF NIE ENIGE WROKKE TEENOOR VROUE KOESTER NIE.DIT KAN N VERHOUDING VERNIETIG.ONEERLIKHEID IS BAIE GEVAARLIK VIR N VERHOUDING.WEES LIEF VIR JOUSELF IN DIE EERSTE PLEK EN DAN KAN JY LIEF WEES VIR ANDER MENSE OOK.MOET NIE SKAAM WEES VIR JOU CHRISTENSKAP NIE.WEES DIE HOOF VAN DIE HUIS.EK SAL GRAAG NA KRUGERPARK OF ANDER RESEVATE MET MY MAAT WIL GAAN.DIE KAROO IS DIE MOOISTE PLEK VIR MY.HENGELAARS IS OOK NA AAN MY HART.MY MAAT MOET SOMMER N GROOT TEDDIEBEER WEES.SY HART MOET OPREG WEES.EK HOU VAN N MAN WAT VAN DIERE
EN KINDERS EN OUMENSE HOU.EK HETS SELF MIN FAMILIE MAAR SAL NIE OMGEE VIR SY FAMILIE NIE.AFRIKAANS ROLPRENTE EN MUSIEKVERTONINGS IS MY GUNSTELING TYDVERDRYF.TELIVISIE IN NIE DIE BELANGRIKSTE ITEM IN DIE HUIS NIE.
Wat Haar Vriende Sê
sneeubos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
sneeubos moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.