afalfa

30 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek jong man opsoek na die jong dame wat sy hart kan laat bok spring.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Swart
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 26
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Nederlands
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou baie van uit gaan byvoorbeeld,fliek,swem,reis,ens. Ek is n baie lieflik mens baie liefdevol.Hou nie van mense wat net wil stres en jaloers nie hou baie van kuier sam met vriend n vleisie oor die kole.

Sy Ideale Pasmaat

By my gaan dit nie oor kwaliteit nie dit gaan hoor hoe die mens se houding is teen oor ander mense sy moet avontuurlistig wees.

Wat Sy Vriende S

afalfa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Fietsry; Jag; Rugby; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters