A3nalien

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het 'n passie vir kos, adrenalien belaaide aktiwiteite, die buitelug, sport en reis.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
188cm (6' 2.0") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My filosofie oor die lewe is "gaan groot of gaan dood!" Ek probeer alles ten minste eenkeer en is nie bang vir uitdagings nie. Ek het 'n wye reeks belangstellings en doen ook baie kreatiewe dinge. Is mal oor die buitelug, sport, reis (soveel plekke, so min tyd) en het absolute passie vir kos - kookklasse is een van my gunsteling tydverdrywe. My uitkyk op die lewe is as volg: "never say never", enigiets kan gebeur op enige stadium, vriende is kosbaarder as perels en lojaliteit en respek asook eerlikheid/opregtheid is eienskappe wat al hoe skaarser word. Geloof is die gom wat ons aanmekaar hou en geleenthede word elke dag vir ons gegee - die geheim is om dit aan te gryp met beide hande en voluit te leef! Glo daar is nog soveel om te leer, te sien en te doen en elke mens is die kaptein van sy eie skip - net jy maak die lewe vir jouself interessant en uitdagend.

Haar Ideale Pasmaat

Op soek na iemand wat dieselfde belangstellings en waardes as ek deel. Hou baie van extreme adventures, buitelug aktiwiteite, sport, kook en reis. Is 'n "knowledge freak" - analitiese persoonlikheid en wil elke dag iets meer leer. Rook is 'n definitiewe "dealbreaker" - ek verafsku die gewoonte. Gesonde leefstyl is belangrik. Lojaliteit, eerlikheid, respek en vertroue is eienskappe wat nie onderhandelbaar is in 'n verhouding nie. Verkies pasmaat wat geskei is en geen kinders het nie.

Wat Haar Vriende SÍ

A3nalien het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kunsflieks
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Rekspring; Stap; Staptogte; Valskermspring; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie