lekapotlekapot

lekapot

57 – Stellenbosch (Brackenfell), Wes-Kaap, Suid-Afrika

plaasmeisie soek n maat met n hart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Brackenfell), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Visse
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Baie liefdevolle en reguit persoon. Hou van dans,braai en gesellig wees en die buite lewe. Is n baie gemaklike mens en pas gou aan.
Baie lief vir mense en om sosiaal te verkeer.
Hou van fliek, musiek en om langs die see te gaan stap. Ek is mal oor afrikaanse musiek en hou ook van country musiek. My vriende beskryf my as n saggeaarde mens met n goeie hart en n baie liefdevol.

Werk vir groot maatskappy en is in die administrasie afdelinge.Doen debiteure en krediteure.Om te ontspan hou ek daarvan om te gaan dans of net weg te breuk vir n naweek en ver ente te gaan stap langs die see.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet spontaan wees,meng met mense en goed kommunkeer. verkieslik moet hy kan dans en die buite lewe geniet. Moet romanties wees en n vrou goed behandel. Moet lewenslustige, hardwerkend en lojaal en eerlik is met n goeie humorsin. goed versorg wees.

Wat Haar Vriende S

lekapot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

lekapot moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.