CapricaCaprica

Caprica

60 – Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika

Vriende is Vreugde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noors; Pools; Portugees; Spaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wow!! Ek weet sowaar nie....ontmoet my en vind seblief uit.....Ek glo aan lewenslange vriendskappe en dat....terwyl ons op hierdie aarde is, ons nie alleen moet wees nie!! Alhoewel ek n bietjie van 'n introvert is, ek bedoel...dis nie ek wie die amok op verlede week se party gemaak het nie!!! is ek ook baie gelukkig tussen mense...Ek leef en speel met oorgawe....of probeer ten minste. As ek weer n lewensmaat sal he.....Sjoe! Ek is seker dit sal 'n "joyful journey" vir ons albei wees!!! ,Ek wil n maat he ......iemand wat net so besikbaar is as wat ek vir hom is......ek kan baie opoffer om saam te reis, te speel......dalk die wereld te sien!!

Haar Ideale Pasmaat

As jy my vriend kan wees...vriendelik en eerlik is en nooit afwyk van jou integriteit nie, verantwoordelik is teenoor jou verpligtinge en lekker hard kan speel, is ek seker ons kan vriende word. Dis baie belangrik dat jy omgee vir die mense om jou....ook met jou eks.oor die weg kom...as daar een in jou lewe is. As jy n Christen is....met oorgawe leef....nie bang is vir absolute eerlike kommunikasie nie, is jy defenitief die moeite werd om te leer ken!!!

Wat Haar Vriende S

Caprica het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kanovaart; Krieket; Muurbal; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Swem; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters