Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Nigel, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie avontuurlustig.ek hou daarvan om te lag en my geluk met ander te deel.Ek hou van opregte eerlike mense juis omdat ek net so is.Ek glo daaraan om te gee sonder om terug te verwag en 200% te gee vir dit wat belangrik is.Ek is 'n romantikus met baie drome en ek is goed vir die mense wat in my lewe is.Eerlikheid en vertoue is vir my baie baie belangrik.Ek hou van mense om my maar soms soek ek my aleen tyd,dan gaan stap ek 'n ent of lees 'n interesante boek.Ek is nie mal daaroor om vasgevang in 'n huis te sit nie en verkies dit om buite te wees.Ek is baie lief vir die natuur en hou daarvan om aktief te wees.
Haar Ideale Pasmaat
Liefdevol,betroubaar,maar ook 'n baie sterk wil van sy eie he,ek wil hom nie oppas nie.Moet verantwoordelik wees en ook 'n uitdaging,maar moet ook soms die klein,fun dingetjies in die lewe saam my geniet.Hy moet ook my familie respekteer en hul in ag neem.Moet aktief wees en in die buitelewe belangstel,of enige iets wat adrenalien beteken.:-)Ek wil ook graag hê dat hy 'n man moet wees met integriteit en wysheid,hy moet die leiding kan neem en ook vinnig kan dink in situasies.Hy moet my gedagtes kan hou met interesante gesprekke en onderwerpe.Hy moet ook bereid wees om baie tyd saam my deur te bring,met of sonder my familie.Ek wil ook hê dat hy standvastig moet wees en weet wat hy in die lewe wil bereik.Hy moet my en my dogtertjie ook aanvaar net soos wat ons is en ook weet dat dit wel 'n paket is en verstaan dat sy deel is van my.
Wat Haar Vriende Sê
Hanna186 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Troebel |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Joga; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Dans; Jag; Motorsport; Rekspring; Rugby; Ski; Skubaduik; Valskermspring; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |