Mika001Mika001

Mika001

59 – Suidelike Voorstede (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is opsoek na n lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

~ EK IS N SAGGEAARDE,VRIENDELIKE OPTIMISTIESE PERSOON WAT HOU VAN SQUASH,RUGBY,BRAAI EN KUIER.

VERDER IS EK MISTERIEUS,SENSITIEF EN HOU VAN UITDAGINGS IN DIE SAKEWERELD.EK SOSIALISEER GEMAKLIK MET MENSE EN MAAK VINNIG VRIENDE.

EK HOU VAN DANS,LUISTER GRAAG NA MUSIEK,TEATER OPVOERINGS,FLIEK,AFRIKAANSE FEESTE,VAKANSIES BY DIE SEE,REIS EN SPORT TOERNOOIE EN DIE BUITE LEWE ~ EK GYM GRAAG EN IS ALTYD GOED VERSORG...

EK IS OPSOEK NA VRIENSKAP WAT KAN ONTWIKKEL IN N VASTE VERHOUDING ~

Haar Ideale Pasmaat

~ HY MOET N STERK,PROFESSIONELE, BESKERMENDE PERSOONLIKHEID HE, MAAR OOK SAGGEAARD,SENSITIEF,VRIENDELIK,OPTIMISTI ES WEES EN HOU VAN SPORT,BRAAI EN KUIER.

HY MOET SY PRIORITEITE REG KAN BEPAAL BV. 1.GODSDIENS 2.HOMSELF EN DIE VROU IN SY LEWE 3.SY BEROEP/WERK. 4.SY FAMILIE 5.VRIENDE ENS.. ALLES MET SY MAAT KAN DEEL

DIT IS BELANGRIK DAT HY GEREELD OEFEN EN GESOND EET.HY MOET HOU VAN DANS,MUSIEK LUISTER,FLIEK UITEET, GESELS,LAG EN SOSIAAL KAN VERKEER MET MENSE.

WEEDERSEIDSE RESPEK IS BELANGRIK VIR ENIGE VRIENDSKAP/VERHOUDING.

EK HOU VAN N PERSOON WAT HARD KAN WERK, MAAR OOK KAN ONTSPAN,ROMANTIES KAN VERKEER EN TYD MAAK VIR REIS EN VAKANSIE HOU ~

Wat Haar Vriende S

Mika001 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; World
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Muurbal; Rugby; Sagtebal; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie