In sy eie woorde...
Oor Hom
Not a huge fan of online dating but I guess nothing ventured; nothing gained... so here goes... Single for quite a while now (21years) seriously looking to settle down. Were unfortunate not to have kids from my marriage. I'm looking for that special someone that is the right "fit" for me. I'm not looking for miss perfect but someone that is uniquely special and beautiful in her own way. I'm an ordinary, friendly Afrikaans speaking guy with a good sense of humour; reliable, honest, driven and no hang-ups. Relationships of any nature can be so easy and without complications if we just stick to the basics. I believe that if you really love someone, what matters most is trust, honesty, healthy and constructive communication and commitment for the relationship to work. Without respect, love gets lost. Without caring, love gets boring. Without honesty, love gets unhappy, and without trust, love cannot evolve and grow to its full potential. And without communication how will you know what your partner wants, feels and need. Love is a wonderful gift; trust in it, believe in it, give it, and it will be returned to you to give again and again....
Ek's 'n boerseun wat ook die "rooi taal" goed onder die knie het - ha ha ha. Ek's fiks en gesond en kan nog 50km met 'n bergfiets ry.
The rest we can discuss when we meet...
Sy Ideale Pasmaat
Impossible to catagorise people. I believe every woman deserves to be loved and pampered by someone that is right for her. I have been looking for a number of years now to find that special someone but with no real success. God created each of us unique and special and I believe inner beauty will outlast outer beauty by a country mile. So, I don't judge a book by its cover. I am not looking for miss perfect but someone that is perfect for me. So let's find out together if and where the common ground is; without pretense and the unwanted run-around and beating around the bush. I'm sure that most of the ladies on this site are here for the same reason I am; to find that special someone... So let's get out there, meet for coffee, drinks or anything else that you might feel comfortable with and discover each other.
En as jy kans sien vir 'n lekker lang-arm wals op die dansbaan en as jy 'n avontuurlustige streep weg het en kans sien vir 'n goeie "stof-opskop" in die veld, voetslaan in die berge of scuba dan is jy beslis iemand wat ek wil ontmoet. Ek soek nie 'n "ou vrou" of 'n "couch potato" wat net heel dag wil rondlê en 'n "lady of leasure" wil wees nie, dankie. Sy moet "woema" in haar wiele hê en saam met my die lewe geniet...
Wat ek vandag by haar kry wil ek graag more hê, en volgende week; oor 'n maand en volgende jaar en nog lank daarna. As dit ook jou vertrêkpunt en ingesteldheid is, laat hoor van jou.
Wat Sy Vriende Sê
CJG1963 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark (Vaalpark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Vanderbijlpark (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
54 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
159cm (5' 2.6") - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Driekamp; Fietsry; Perdry; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |