Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Olifantsriviervallei

Eensaam_975

57 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is n baie eerlike persoon,altyd vriendelik,kom met almal oor die weg..Hou van buitelig,kampeer die see.Lief...

Alwyn_902

32 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek kom van n klein dorpie af op die weskus, ek is geleer om my verhoudings met ander mense te koester, eks...

Smit_removed_

69 - Klawer, Wes-Kaap

Eks goed met mensie gaaf verdraagsaam en Hou van lekker kuier en rustige wees betroubaar en eks baie liefdevol...

Blikkies1972

50 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek stap al amper 9jaar my pad alleen na my egskeiding en wil nie meer alleen wees nie. Daar is so baie wat ek...

Nientjies

39 - Vredendal, Wes-Kaap

Baie liefdevolle mens kan ook cheeky wees laat nie mense oor my loop nie baie behulpsaam lyster graag en gee...

Grootbuffel

36 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is doelgerig met goeie waardes eks verstaan Paar en dra dames op hul hande buite lewe en sosiaal gesels met n...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021