Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Olifantsriviervallei

MarykaAmalia17

40 - Vredendal, Wes-Kaap

Want ek is enkellopend en ek wil graag mense leer ken en gretig om nuwe mense ontmoet. Ook n goeie persoon om...

mossel

63 - Clanwilliam, Wes-Kaap

Ek is 'n gesellige volwasse man wat die lewe wil geniet. Ek is opreg, eerlik en sal altyd lojaal wees. Ek hou...

Netekke_480

40 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is sag geaard en liefdevol. Bietjie terug getrokke maar as jy my eers leer ken sal ek als gee

Alwyn_902

32 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek kom van n klein dorpie af op die weskus, ek is geleer om my verhoudings met ander mense te koester, eks...

Waaghals408

48 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is n hard werkend man baie liefde vol.Hou van die buite lewe en natuur.Is eerlik en iop reg.

Naomi_23

23 - Vredendal, Wes-Kaap

I'm sophisticated person bubblysweet, I'm an introvert person sometimes extrovert, i love cuddles and spoils and...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021