Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Vrystaat

Poison101

32 - Sasolburg, Vrystaat

I never know what to say uhmmmm Hi! I'm outgoing loyal and well fun dam 20 words is allot

skaamseuntjie

58 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is skaam aan die begin maar maak dan meer oop en praat dan baie. Goeie sin vir humor. Ek hou van die...

Smarag15

58 - Sasolburg, Vrystaat

Saam met die regte maat kan lewe avontuur word en wonderlike herinneringe bou. Hou van avontuur en buitelewe....

Jop34

34 - Bultfontein, Vrystaat

Ek is n stil mens hou van diere hou van braai en by pelle kuie like om met diere te werk

Petrus575

39 - Sasolburg, Vrystaat

Plat op aarde mens, wil nie skatryk wees nie, gemaklik kan lewe, wil net gelukkig wees en n pad kan stap sonder...

Laggies0503

42 - Frankfort, Vrystaat

Dagliks soek ek die mooi in alles, lag is soos asem en jonk van gees altyd, Werk hard maar geniet die lewe ook....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01