Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oostelike Vrystaat

3Lolo

21 - Clarens, Vrystaat

Am a very funny and friendly person easy to talk to. I like movies, food ofcouse ☺ like hanging out with...

Net1vanmy

41 - Bethlehem, Vrystaat

Oulik, goeie opvoeding, diep insig oor die lewe tog n lekker humorsin. Vind maar uit of daar iets is waarvan jy...

Lollos_116

40 - Bethlehem, Vrystaat

I am a 40 year old women. I have a son. I like traveling, braai and dancing. I don't drink or smoke.

Friendtobe

51 - Harrismith, Vrystaat

Ek is n lojale vriend. Lief vir die Vader, my kinders en om die natuur te geniet. Ek weet wat ek wil he en is...

Netlekker888

47 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is eerlik.. vriendelik...soms het ek nie n filter nie...woorde glip net uit...eerlikheid is belangrik...hou...

Lookingforyou365

46 - Bethlehem, Vrystaat

Ek wil graag iemand ontmoet saam met wie ek die mooi in die lewe mee kan deel. Ek glo nog daarin om 'n vrou met...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01