Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal Vrystaat

MerMer22

22 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n Rustige plat op die aarde boere meisie wat my ander helfte probeer vind. Kuns, kook en bak vloei deur my...

Marrco

27 - Petrusburg, Vrystaat

Logistician. I pride facts over feelings anytime, any day. I like to cook, workout and write. I don't talk too...

Wheredoibegin

55 - Bloemfontein, Vrystaat

Op 53 is mens nie meer lus vir nonsens nie. Die hele skepping begin sin maak. Lewe is nie meer ek moet nie......

Tshidi0616

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Friendly person, who love to laugh all the time. I love to go out, even indoors. I love action movies.

Elrico8

28 - Bloemfontein, Vrystaat

I’m a good hearted person,Very lovely and firm believer that for very problem there’s a solution I like...

Maverick7769

39 - Bloemfontein, Vrystaat

Passionate Loyal Friendly Compassionate Outdoors Sports Spontaneous Impulsive Need to have a dream Positive Hate...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021