Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike-Gauteng

Mossie321

25 - Vereeniging, Gauteng

Ek is Vriendelik,n groot hart,vol pret en lewe. Hou van eerlikheid teen alletye Spandeur tyd saam my kinders.

Johan01

59 - Heidelberg, Gauteng

Wil die land deurkruis,plekke sien en dit met iemand deel.Ek is redelik maklik en nie vol fiemies nie.

Liefdesoekerjc

37 - Vereeniging, Gauteng

Opreg gehoorsaam ...gelowige man met liefde wat borrel vir die prinses van my lewe .... vol lewe met uitsig op...

gelukbringer

58 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is baie rustig en vriendeluk pas maklik aan by omstandighede.Hou van mesiek piekniek .Sal saam my maat tv kyk...

Godfada

50 - Vereeniging, Gauteng

Am humble, honesty.respect women,like people.not abusive,like tennis,soccer, cricket.indoor and outdoor.am going...

CatchPamish

42 - Meyerton, Gauteng

A middle aged woman with a sense of humor, fun to be with and enjoy spending time with my partner. Very honest...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021