39 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Eerlike en opregte dame wat op soek is na haar pot se deksel. Hou van aandjie by die huis eerder as om tot laat...
39 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Juffrou soek les in die liefde
Eerlike en opregte dame wat op soek is na haar pot se deksel. Hou van aandjie by die huis eerder as om tot laat...
41 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Eks n plat op die aarde man met n seun. Is hier om te gesels en vriende te maak so kom ons gesels
41 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Kom gesels en vind uit
Eks n plat op die aarde man met n seun. Is hier om te gesels en vriende te maak so kom ons gesels
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
[removed] 48 the age.(Scorpio). 1.78 (Height) I am confident, upfront , straightforward, loyal, honest, and a...
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Confident, upfront, straight forward, know my worth
[removed] 48 the age.(Scorpio). 1.78 (Height) I am confident, upfront , straightforward, loyal, honest, and a...
40 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is stil maar diep, Ek hou nie van Bars en kuier plekke nie. Gee my eerder ñ braaivleis Vuur of die...
40 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Gentleman en Respekvol
Ek is stil maar diep, Ek hou nie van Bars en kuier plekke nie. Gee my eerder ñ braaivleis Vuur of die...
35 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Hou van kook jag tuin maak kamp swem berg klim vis vang en tyd spandeer met my kinders en familie ens. [geskrap]
35 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na n eerlike man
Hou van kook jag tuin maak kamp swem berg klim vis vang en tyd spandeer met my kinders en familie ens. [geskrap]
39 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Hou van goeie geselskap en n lekker rooiwyn in winter. Soek iemand wat saam my op avonture kan gaan, saam lag en...
39 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Ware rooikop met n groot persoonlikheid😁
Hou van goeie geselskap en n lekker rooiwyn in winter. Soek iemand wat saam my op avonture kan gaan, saam lag en...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.