Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal- en Westelike-Gauteng

Jups

49 - Roodepoort, Gauteng

Ek is vriendelik intelligent opreg en wil die lewe voluit geniet.Ek wil vriende maak met mense wat dieselfde...

AL_1965

56 - Randburg, Gauteng

Hi there. I'm laid back ,down the earth. I have many interests, like a little running, scuba diving, hiking,...

Executive247

57 - Randburg, Gauteng

I am a sincere ....honest ....well dressed...with short beard ...never long ( definitly not hillbilly 😊)...

Hondacbx1600

64 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie rustige werkende alleen lopende man wat hou van kosmaak, natuur en net sommer alles wat mooi is.

Vreemdeling123

33 - Alberton, Gauteng

Dit voel of ek myself adverteer maar lets do this: Ek is 'n enkelmamma van twee kinders. Ek is alleen maar nie...

Pinacola

59 - Krugersdorp, Gauteng

I know what I want and know how to make the man that finds me feel his total worth. I have no drama in my life,...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23