Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Limpopo

Summer54

55 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek is 'n persoon wat van mense hou en probeer om die mooi raak te sien. Ek hou van buite lewe en die natuur. Ek...

Panda_869

63 - Musina (Messina), Limpopo

Like to cook but not a great chef, you must teach me the finer details. Rather spend time at the pc than at the...

thizwikoni

51 - Elim, Limpopo

Humble and outgoing and fun to be with, a good cook, enjoys romance and loves kissing and travelling,...

Carelkat

25 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek luister en gee om wat iemand se en sal help waar ek kan ek is biedjie van n geek

Kiko27

21 - Elim, Limpopo

I'm kind,empathetic,emot ionally intelligent.i hate dishonesty and also I love men who value credibility,I love...

Sofla1

39 - Thohoyandou, Limpopo

Very outgoing, honest and loving lady who's full of life. I love socializing, I don't do coffee dates, movies...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021