Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wynland

Ella6

50 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is 'n positiewe en lojale persoon. My geloof, vriende en my kinders is die belangrikste in my lewe. Ek hou...

Opsoek247

22 - Paarl, Wes-Kaap

Enkellopend, vriendelik, hou van mense ontmoed, hou van uit gaan, slaap baie, eet baie, en is oop vir enige iets...

Balo1212

25 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Because I'm friendly and I love hanging around with people and knowing each other and again I need a lover...

Hopelik123

61 - Paarl, Wes-Kaap

In kort weet ek wat ek wil hê en gaan nie settle vir iets anders nie. Ek lief die Here en die mense van my hart...

Blomsoeker_277

44 - Wellington, Wes-Kaap

Stil en rustige mens. Natuur liefhebber en kunstig. Hou van kommunikeer met goeie mense wat ook rustig is. Lief...

Moniquedt

32 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n plat op die aarde vrou met n hart van goud, sal meer doen vir ander as vir haarself. Baie sterk...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021