Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwestelike Mpumulanga

JoeySwan

66 - Middelburg, Mpumalanga

Fun-loving, loveable partner. I still have a lot of living to do. Love the outdoors. Love dancing and music. I...

HoŽveldBoer_36

36 - Middelburg, Mpumalanga

Ek het n aangename persoonlikheid, lief vir skerts en skerp grappies maak, geniet die lewe, geniet die natuur en...

Aletta22

43 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

I am a humble, down to earth, loving, honest and loyal lady looking for life partner. If you are ready to give...

suzi60

61 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek is warm van persoonlikheid ,hou van gesels , lief vir ouermense en kinders . Ek dans graag. My hobbies is...

CaptainMorgan007

42 - Middelburg, Mpumalanga

Dood gewone mens met voute wat my self met lewenslesse verbeter. Is ma oor kos maak as jy dit wardeur.

Zack911

39 - Middelburg, Mpumalanga

Ek het nie vriende nie maar hou van die natuur n stil en rustige men's hou niks van drama nie het genoeg van dit...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021