Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Weskus

Christolene

57 - Velddrif, Wes-Kaap

As jy my nog nie ken nie het jy nog nie omgee ervaar nie. Ek is n passievolle vrou vir dit wat mooi en regverdig...

Dappermuis41

42 - Saldanha, Wes-Kaap

Ek is baie stil en ht 6 jaar terug n beroerte gehad en kan glad nie my linker arm gebruik nie kan wel my...

Domonick

47 - Langebaan, Wes-Kaap

Loving Dad of 3 (1 Daughter 13, 2 Son's 23 & 26. Kind / conciderate / compassionate asurative / humble / trust...

Skoenlapper123

53 - St Helenabaai, Wes-Kaap

Eks vriendelik hou van dans, kosmaak, buite lewe hou daarvan om verras te word. Lief vir musiek en eks gemaklik...

Asle

66 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ekstrovert soek interessante geselskap en gemeenskaplike belangstellings. Hou van kuns, musiek en teater....

Hennie_removed_

59 - Langebaan, Wes-Kaap

My friends will describe me as loyal, fun, gentle and caring. I am a peaceful and romantic man who values a...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021