Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Westelike Binneland

OppieRak

37 - Queenstown, Oos-Kaap

Ek is ñ standvastige, reguit en betroubare vrou met goeie waardes en norms. Ek is ernstig wanneer ek moet...

Hennie3232

34 - Queenstown, Oos-Kaap

Im am fun loving. Easy going single man i love sport and cooking. I love rugby and formula one. Message me white...

Lungi82

39 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

I'm a kind loving person, I hate dishonesty n lies.I love going out at time n enjoying a circle of friends.

FaffaQii

25 - Queenstown, Oos-Kaap

Eks n lang ou om presies te wees 1,98M .. Hou van my braaivleis.. Hou van die buite lewe.. Hou van met my hande...

_Maine_

27 - Jansenville, Oos-Kaap

Am a person who loves to love...laugh and be loved.i love kids and very family orientated.very soft hearted but...

freetolive

62 - Venterstad, Oos-Kaap

Good listener, patient, perseverance, disciplined, loveable, understanding and honest person. I like the outdoor...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23