Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Kus

Aapoestertjie

65 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek is n vriendelike persoon hou daarvan om met ander mense te kuier lief vir dans , musiek en rustig te verkeer...

OhNick

33 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ex girlfriends can't even spread bad rumours about me regarding trust, support and companionship Not looking...

Farmgirl1953

68 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Fun loving person loves gardening and enjoying the outside life. Looking for a partner to share my golden years...

Jenna530

25 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

I'm funny hardworking independent honest loyal code sweet but psycho the choice is yours what u see is what u get

Vrapgat303

72 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ń familie man met vaste beginsels. Hou van my diere en die plaas atmosveer. Hou van golf, visvang en ń...

sebsebs

25 - Kaap St Francis, Oos-Kaap

Im smart and really fun, I'm a comedian around a dinner table but at the same time love my space and enjoy...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23