Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Grahamstown - Port Alfred

Dreamer_dr

55 - Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

People should get to know me because I am creative and bankable and I have so much love to give.

Dutchy16

53 - Port Alfred, Oos-Kaap

Intelligent, serious and sporty person who likes the good things in life like travelling, good food and great...

flyinghorse

59 - Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Please have a recent pic - no pics no response! As in the "live" dating scene, appearance makes for first...

Netjy

54 - Port Alfred, Oos-Kaap

Ek is uniek. Ek is lief vir mense en verlief op die liefde. Ek glo in n beter more en is posetief as mens. Ek...

Tekkie560

63 - Port Alfred, Oos-Kaap

Betroubaar en gedurig bereid om te help waar ek kan. Hou van kamovuur en braai. Gedurig besig om te vroetel in...

Dorms

62 - Kenton on Sea, Oos-Kaap

What you see is what you get. Enjoy the simple things in life like chatting around a fire with a good glass of...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021