Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth Gebied

Bella_2567

29 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Glimlag en bubbly persoonlikheid Hardwerkend Passie vir die lewe Positief wees maak nie saak wat Baie...

Asagi

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I like to share many interests and hobbies. I like to get out in nature, take and edit pics and vids.

Justine_054

43 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Bok vir sports saam met die regte vriende ja. Vol van gees, baie ontspannend mens,hart van goud. Lieg is n no no...

Louise_B

42 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I am a friendly, honest, loyal person who would love to enjoy life with my partner. He will have a one man kind...

Blouseun45

48 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek hou van eerlikheid. Eenvoudige persoon. Netheid belangrik. Hou van goeie rustige Lewe met die regte persoon....

Knersus

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I am a sincere guy with a good Hart. Have lots of love to give and need some cuddles. I have a zest for live and...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021