Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth Gebied

Caryn_059

38 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

"in a world where you can be anything.. Be kind". I love animals, especially dogs and the people closest to me...

Megalonely

49 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n rustig men's wat daarvan hou on te snuggle en musiek te luister en beslus braai.En n glasie wyn te drink.

MrLonely967

34 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I'm friendly and a out going person I'm addicted to movies I love having beach walks and meet new people

Goeiemaatjie

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Sal goeie geselskap wees om toer en kamp ervaringe mee te deel en al die plekke in ons land te verken.

Virgogirl

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is liefdevol, vriendelik en saggeaard. Lief om met my famielie en vriende te kuier en braai. Die beste manier...

Bk5

22 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I'm fun to be with and loving [removed]

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23