Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kaapstad & Skiereiland

Vriende_elm

50 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek lees graag. Doen dinge op die spur of the moment. My mond dink soms vinniger as my brein. Ek is eerlik. Net n...

CoolVoice

55 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Im a down to earth.romantic at heart person. Im well traveled and versed and a lot of fun to be around.

I_Search

50 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Happy to be at home or out & about here in our beautiful country. Love eating out. Driving to beautiful...

Olivier05

64 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

'n Doodgewone boere seun in die stad wat geselskap soek. Kan baie vir die regte vrou bied. Verlang terug na die...

Riesa

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ons almal het iemand nodig om jou dag net beter te maak. Om te weet daar is iemand wat omgee. Ek is n reguit...

Merc

56 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Wie weet dalk kan ons nog iets vir mekaar beteken en ons herfsjare saam inloop. Hetsy as vriende of dalk 'n...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

I have chosen to delete my profile because I have found someone I believe loves me, and that I love, and this member and I have agreed, for Trust, in a long distance relationship with the intention of marriage, to delete our profiles from this site.

Clearissa, 2019-03-24

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09

I highly recommended this site no you will not find your match super fast you need to be patient all good things come to those who wait Iím so happy I found what Iíve been missing ❤️

Janelle, 2019-02-24