39 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Hi Lulu hier , soek vriende, geselskap ,uithang,cuddle, niks ernstigs nie. Drink baaaaie koffie.😬,...
39 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Lulu die koffiepot wat hou van movies op die bank met kos en cuddles en gesels. Eks mal oor gesels.
Hi Lulu hier , soek vriende, geselskap ,uithang,cuddle, niks ernstigs nie. Drink baaaaie koffie.😬,...
37 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Goeie geselskap, Doen altyd it's nuut Goeie person, en persoonlikheid Weet what ek Wil he Happy go lucky Wat j...
37 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Rugby, brain, brannas, karre
Goeie geselskap, Doen altyd it's nuut Goeie person, en persoonlikheid Weet what ek Wil he Happy go lucky Wat j...
46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁 Ek is ’n oop en eerlike persoon,...
46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na my airfryer 😊
Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁 Ek is ’n oop en eerlike persoon,...
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek weet wie ek is in Jesus. Ek is lojaal En stel belang in die persoon wat voor my sit. Hou van enige sport,...
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
JESUS is koning, kom ons leer HOM ken saam!
Ek weet wie ek is in Jesus. Ek is lojaal En stel belang in die persoon wat voor my sit. Hou van enige sport,...
44 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Op regte eerlike person ,vriendlike makliker mens ,geniet die lewe ,kamp visvang natuur ,soek graag geselskap en...
44 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Hard werkend,lief vir buite lewe kamp visvang natuur
Op regte eerlike person ,vriendlike makliker mens ,geniet die lewe ,kamp visvang natuur ,soek graag geselskap en...
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
wel....altyd myself,gaan altyd uit my pad vir mense waarvoor ek omgee,what u see is what u get,opreg,kan my...
48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
waa is die liefde van my lewe?
wel....altyd myself,gaan altyd uit my pad vir mense waarvoor ek omgee,what u see is what u get,opreg,kan my...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.