Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wes-Kaap

Happytobe

63 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

My glas is altyd half vol, ek put genot uit die klein dingetjies wat die lewe bied. Ek is eerlik en opreg in wat...

Sixzero

60 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

New to the Cape ... I'm fun-loving, honest, loyal, responsible, caring, open minded guy and always put others...

Erica01

50 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I am a level headed person. I am friendly and get along with most people. I am a very affectionate person. My...

Frankieboy1324

53 - Mosselbaai, Wes-Kaap

I am an easy going person. I treat people the way I should be treated. I love to dance shopping and outdoors

Attie7

58 - Paarl, Wes-Kaap

Alles in natuur Kamp wildtuine road trips tent chalets wil eerlikheid he vrede vreugde en geluk gebalanseerde...

LowKey21

21 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I’m a pretty academic that enjoys wine tasting, restaurant hopping and shopping. I’ll enlighten you with my...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021