Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth

carmen_1983

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I'm a kind and loving woman. A always try to make others feel special. I enjoy watching a good series, I'm still...

Heine007

55 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Eerlik en opreg. Vertroue die belangrike. Maak my jou prins en ek maak jou my prinses. Hou van buite lewe en die...

Ukhonaye

18 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I like being babied , Im clingy . I don't like judgemental people .I go out occasionally and I love having fun...

Grapkas303

71 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek wil ń reguit pad met n maat stap sonder slaggate .hou van buite in natuur of langs die see .hou van...

Sportyguy

38 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I am calm and collective. Easy going . Love animals. I have a 5 year old daughter who is my world.

Katrien

65 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n oop, eerlike, lewenslustige mens wat lief is vir die lewe en dit ten volle leef en geniet. Ek stap...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.