Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kaapse Vlakte

daisy102

18 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

Im a fun , outgoing person who brings a smile to your face. once you get to know me you wont want to lose me!

Marc1974

46 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlik, liefde vol en romantiek, ek hou van hand in hand loop op die strand, piekniek in 'n park,...

uXoli

36 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

I'm a friendly playful guys, i like people around me always to be happy. I'm patient calm cool n collected.

Juwelgirl

56 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

I'm a decent respectful person and I'm honest. Love the outdoors go for walks and spend some quility time with...

vivo

42 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

fun, bubbly, easy going likes indoor and outdoor events like my personal space I am christain, but open minded...

MickeyDC

38 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

Im very approachable Honest, humble and respectable I like to relax at the beach or pools My hobbies is...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01