43 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
My werk is soms veeleisend maar ek ruil dit vir niks… maar dit sal lekker wees om iets anders as werk met iemand...
43 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Wie nie waag nie…..is seker ook n verantwoordelike ouer🤣
My werk is soms veeleisend maar ek ruil dit vir niks… maar dit sal lekker wees om iets anders as werk met iemand...
46 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Eks n optimistiese man, baie fun en love passie. Ek sal jou bederf met goeie humor en baie lagsessies en baie...
46 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Buitelug man, opsoek na pasmaat.
Eks n optimistiese man, baie fun en love passie. Ek sal jou bederf met goeie humor en baie lagsessies en baie...
44 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is nie almal se cup of tea nie ,maar almal se koppie koffie ☺️☺️ . Ek is reguit,...
44 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Wareliefde
Ek is nie almal se cup of tea nie ,maar almal se koppie koffie ☺️☺️ . Ek is reguit,...
48 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is Wie ek is nie om te Verander maar aan vaar my vir Wie ek is het I sagte hard en is pasie vol
48 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom ons kyk waar die pad ons ly
Ek is Wie ek is nie om te Verander maar aan vaar my vir Wie ek is het I sagte hard en is pasie vol
42 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Gewone, betroubare uiters lojaal en biki van 'n malkoppie / sin vir humor ou. Love kosmaak,whiskey, braai, karre...
42 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Ma net n vlooi opsoek na my vlooi. 🪰
Gewone, betroubare uiters lojaal en biki van 'n malkoppie / sin vir humor ou. Love kosmaak,whiskey, braai, karre...
41 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Eks fun, love my kids en familie. My werk is bja belangrik vir my. Love musiek en leke kuier saam vriende en...
41 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Liefdevol en oulik
Eks fun, love my kids en familie. My werk is bja belangrik vir my. Love musiek en leke kuier saam vriende en...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.