Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Parys

Bee93d

27 - Parys, Vrystaat

Ek is nie skaam nie hou van pret het vir lank in my kassie gekruip en dit is net weer tyd om myself te wees

Individualist

60 - Parys, Vrystaat

I have more hobbies than I can mention here and love to share interests. I'm a romantic, sucker for intelligent...

Miatjie_877

47 - Parys, Vrystaat

Ek is opreg, lief vir my kinders, diere en wil ware liefde ervaar. Ek is n independent vrou en kan dinge vir...

countrydad4u2c

68 - Parys, Vrystaat

healthy energetic man no hangups working part time living on my own... travel a lot... love dancing... gaan...

LimoParys

40 - Parys, Vrystaat

Single dad, workaholic, a little crazy, some baggage but I have been told I'm very sweet, caring and supportive

Tiamaria123

58 - Parys, Vrystaat

To meet new friends,love company of real straight people no chancers.love traveling,hardworkin g,love my...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01