39 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek het baie liefde Om uit te deel. Sal jou op my hande dra. Respekteur. Eerlik en opreg. Lojaal en eerlik

Romantiekus. Liefdevol. Avontuurlustig. Wil n nuwe Roman saam my pasmaat skryf
Ek het baie liefde Om uit te deel. Sal jou op my hande dra. Respekteur. Eerlik en opreg. Lojaal en eerlik
43 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Vriendelike geaardheid,liefdevol ,omgee hart.Is skaam en terugetrokke tot ek persoon leer ken.Is reguit en...

Eensaam soek n metgesel
Vriendelike geaardheid,liefdevol ,omgee hart.Is skaam en terugetrokke tot ek persoon leer ken.Is reguit en...
27 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Hou van jag en die buite lewe. Hou van rugby kyk op naweek TV program wat ek van hou is NCIS. Werk heeldag met...

Ons loop die lewe sam
Hou van jag en die buite lewe. Hou van rugby kyk op naweek TV program wat ek van hou is NCIS. Werk heeldag met...
49 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek Hou van baie dinge in die lewe en wil nog baie leer in die lewe ek nie bang om kaanse te vat nie

Leer my Ken
Ek Hou van baie dinge in die lewe en wil nog baie leer in die lewe ek nie bang om kaanse te vat nie
19 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is baie liefdevol en ek help waar ek kan en ek gee baie om en ek is altud daar vir mense.

Kom ons skryf ons eie liefde storie
Ek is baie liefdevol en ek help waar ek kan en ek gee baie om en ek is altud daar vir mense.
42 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Altyd goed om meer van iemand anders te leer en nuwe dinge te leer oor die lewe en ander se ondervindinge

Lewe voluit
Altyd goed om meer van iemand anders te leer en nuwe dinge te leer oor die lewe en ander se ondervindinge
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.