Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Klerksdorp

LollaqLollaq
1
5
Lollaq

34 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Is n enkel mamma van twee seuns soek vriende wat dalk kan lei na meer. Hou van musiek luister, stap tyd saam...

ChrisJvrChrisJvr
1
0
ChrisJvr

47 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Wel ek dink jy sal die glans van jou eie siel in my vind, vrede en vreugde sal jou oorweldig

Eddie342Eddie342
1
0
Eddie342

29 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

My kind is my lewe en sy Bly permanent by my Ek Hou van Kamp en visvang eks oop Vir moontlikhede

PosterboyPosterboy
1
3
Posterboy

41 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Wel... Mens moet niks nie.. Maar dink as jy my eers ontmoet sal jy speit wees jyt my nie vroeër ontmoet...

CressidaCressida
2
15
Cressida

39 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Baie liefdevole mens, gee baie Om Vir Ander, teruggetrokke, vriendelik, passievol, nederig,leef lewe voluit, Hou...

Tachia014Tachia014
2
74
Tachia014

46 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Geniet die buitelug en vat graag lang staproetes vir ontspanning. My diere is soos my kinders en het baie van hulle

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025