Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Witrivier

Spokiebooh

36 - Witrivier, Mpumalanga

I enjoy family time......i am adventures.....love fishing......camping ......enjoy working out.....love to...

Bokkiebok

35 - Witrivier, Mpumalanga

Ek is baie rustig, laid back, snaaks, musikaal, vol liefde en hou daarvan om hande vas te hou, te soen, en...

SecretPoet

39 - Witrivier, Mpumalanga

I am vivacious outgoing woman who makes friends easily. I have a slightly twisted sense of humor and love...

Moeggesoek2102

66 - Witrivier, Mpumalanga

Ek is lief vir naaldwerk en kosmaak. Ek soek geselskap. Enige iets meer is ook welkom. Ek soek net nie...

Willie36

44 - Witrivier, Mpumalanga

Ek is Baie gemaklik, in enige situasie,laat weet my Dan gesels ons en kyk of dinge Kan ontwikkel.. Baie lief vir...

Eee76

45 - Witrivier, Mpumalanga

Eks n baie vriendelike, "easy going"mens met min draadwerk. Mal daaroor om te lag en te smile en ekt n baie...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23