In haar eie woorde...
Oor Haar
Hoekom moet jy my leer ken? Omdat ek opreg, lojaal en vol liefde is. Ek glo aan nabyheid en warmte my liefdestaal is aanraking, ’n drukkie of ’n sagte soen. Ek wys my omgee nie net met woorde nie, maar met hart en teenwoordigheid.
As jy iemand soek wat sag, liefdevol en eg is ,hier is ek.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is ’n man wat die Here liefhet, sag van hart is en weet hoe om ’n vrou met respek te hanteer. Iemand wat eerlik is, kan kommunikeer en ernstig is oor ’n pad saam – maar ook nog kan lag en die lewe geniet.
Wat Haar Vriende Sê
LeeLee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan (Heidelberg - GP), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
LeeLee moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



