In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n energieke vrou wat mal is oor die buite lewe en daarvan hou om ander te laat lag. Ek is romanties en geniet dit om die persoon in my lewe spesiaal te laat voel. Op reënerige dae hou ek van cuddle en boek lees of self n series te kyk. Ek oefen gereeld en is gedrewe met "set goals" en is baie ambisieus. Ek hou nie van konflik nie maar kan my punt redeneer.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet sag geaard en liefdevol wees. Sy moet gedrewe en gemotifeerd wees. Sy moet haar eie doelwitte hę. Sy moet emosioneel intelligent wees. Sy moet oop wees om baie liefde en drukkies te ontvang. Sy moet haarself eerste stel en lief wees vir haarself. Geen dwelms gebruik nie. Geen leuns vertel of goed wegsteek nie. Nie op my skree of vloek nie. Sy moet bereid wees om spinnekoppe dood te maak ... Die res sal ek hanteer. Lol
Wat Haar Vriende Sę
Suné86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hę: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Węreld | ||
Ligging: |
Brits; Hartbeespoort; Nietverdiend; Rustenburg; Lichtenburg; Potchefstroom; Ventersdorp (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 164cm (5' 4.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hę: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |





